Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Bietjie Van Alles Lyrics


Juanita Du Plessis Bietjie Van Alles


Ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles

is jou glasie leeg of is jou glasie vol
mik jy te laag of is jy in die kol
wat jy wil he moet jy kan gee
gaan gooi vir my 'n klippie in die see

ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer van jou
om my net vas te hou
ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer vir my
so se jy's lief vir my

hoe pak jy jou rak
hoe stoom jou trein
wat gee jy als
waar trek jy die lyn
te min is te veel
te veel is te min
so gee my 'n stukkie tussen in

ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer van jou
om my net vas te hou
ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer vir my
so se jy's lief vir my

(instrument bietjie van alles x2)

ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer van jou
om my net vas te hou
ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer vir my
so se jy's lief vir my

ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer van jou
om my net vas te hou
ek soek 'n bietjie
net 'n bietjie meer van alles
net 'n bietjie meer vir my
so se jy's lief vir my

net 'n bietjie meer vir my so se jy's lief vir my x2



the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: