Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Houtkruis Lyrics


Juanita Du Plessis Houtkruis


daar was n houtkruis
n redder aan n houtkruis vas geslaan
ja daar was n houtkruis en daarom sal ek sing
ek onthou vir dawid voor die ark het hy gedans en juig
na die kruis van jesus hoe sal ons kan hande vou en swyg

wie sal my kan stil maak
wie sal my kitaar se snaar afbreek
wie sal my kan doodmaak as my voete dan in dans los wil breek

ek vra nie hoe jy voel nie
as gevoelens hoegenaamd besluite raak
dan was daar nooit die pyn nie
toe die spykers deur die bloed daardie houtkruis kraak



the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: