Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

U Is My Alles Lyrics


Juanita Du Plessis U Is My Alles

Here ek het U so lief
Daar's niemand soos U nie
Ek wil net lewe
Om U lief te hê

U is my einde my begin
En alles tussen in
En ek wil U eer
Al die dae van my lewe
Ek het U lief bo alles
Want U is my alles

Here U is
My eerste liefde
U is my Alfa Omega, my eerste my laaste
U is my hele bestaan
Vader U is
My hele lewe
U is die bloed wat deur my are vloei
U is my alles

Dis U wat my oplig
Na hoër plekke
Dis U genade
Wat my dra

U is die lied hier in my hart
Die lig hier op my pad
En ek wil U eer
Al die dae van my lewe

Ek het U lief bô alles
Want U is my alles
Here U is
My eerste liefde
U is my Alfa Omega, my eerste my laaste
U is my hele bestaan

Vader U is
My hele lewe
U is die bloed wat deur my are vloei
U is my alles
U is die asem hier in my
U is die een wat in my bly
Here U is
My eerste liefde
U is my Alfa Omega, my eerste my laaste
U is my hele bestaan
Vader U is
My hele lewe

U is die bloed wat deur my are vloei
U is my alles

U is die bloed wat deur my are vloei
U is my alles


post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: