Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   
Lief Vir Jou Lyrics

Juanita Du Plessis Lief Vir Jou

Jy't jou hele hart aan my toevertrou.
Dis die mooiste geskenk tussen my en jou, en ek sal alles doen om jou gelukkig te maak.
Jy hoef nooit te wonder hoe ek voel.
Want my hele hart is vir jou bedoel.
Ek wil hê die hele wêreld moet weet.
Oor die weie vlaktes, oor die kranse wat 'n antwoord gee, na die hoogste hemel wil ek skree ek is lief vir jou.
So lief vir jou.
Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet.
Mag jy onthou en altyd weet ek is lief vir jou.
So lief vir jou.
Ons sal nooit kan weet wat môre bring, maar dis 'n lewenslied wat ons saam kan sing.
Kom ons gaan haal, elke ster wat wink.
Ek sal elke dag sê dat jy dit hoor, want sonder jou by my bly niks meer oor.
Ek wil hê, die hele wêreld moet weet.
Oor die weie vlaktes, oor die kranse wat 'n antwoord gee, na die hoogste hemel wil ek skree ek is lief vir jou.
So lief vir jou.
Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet.
Mag jy onthou en altyd weet ek is lief vir jou.
So lief vir jou.
So lief vir jou...

the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: