Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Ek Soek Na Jou Lyrics


Juanita Du Plessis Ek Soek Na Jou

Ek soek na jou, Waar is jy?

Ek wonder dink jy ook vanaand aan my
Is jy by haar maak sy jou ook bly
Dink jy soms aan ons tye saam
Toe ek en jy nog was
Waar is jy vanaand, waar sal ek jou kry?

Want ek soek jou in die nag
In die gange van my hart
Ek soek na jou vanaand, waar is jy?
Al die ure draai verby
Sal ons mekaar weer kry
Ek soek na jou vanaand, waar is jy?

Wonder jy soms of ek na jou verlang
As ek dink aan jou dan maak dit my so bang
En wonder jy soms hoe dit voel
Jou lyf hier teen aan my
Waar is jy vanaand, waar sal ek jou kry?
Want ek soek jou in die nag
In die gange van my hart
Ek soek na jou vanaand, waar is jy?
Al die ure draai verby
Sal ons mekaar weer kry
Ek soek na jou vanaand, waar is jy?

Jy't jou rug op my gedraai
Hoe moes ek dit raai
Sal ons diе verlore ure weer tеrug kan draai

Want ek soek jou in die nag
In die gange van my hart
Ek soek na jou vanaand, waar is jy?
Al die ure draai verby
Sal ons mekaar weer kry
Ek soek na jou vanaand, waar is jy?

Waar is jy vanaand?


the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: