Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Jesus Hou My Vas Lyrics


Juanita Du Plessis Jesus Hou My Vas


Smarte soms te diep om te beskryf
Nie eers trane kan die rou en die seer verdryf
Ek voel alleen, leeg en moedeloos
So alleen, bang en baie broos

My krag is min
My krag is min

Here hier by U Voete kom val ek neer
Want net U verstaan, U weet ek kan nie meer
Elke seermaak klip gegooi het my geknees
Net in U teenwoordigheid sal ek genees

Druk my teen U Bors
Druk my teen U Bors

Jesus hou my vas
Hou my vas
Hou my stywer vas vanaand
Want ek het U nodig
Ek het U so nodig

Jesus hou my vas
Hou my vas
Hou my net stywer vas vanaand
Net in U Arms, dis waar my siel sal rus

Here U maak elke stukkende hart weer heel
ʼn Houtkruis en U Bloed op my geseël
Laat U Gees soos water deur my spoel
Vader laat my U Arms om my voel

Vul my met vrede
Vul my met U vrede

Jesus hou my vas
Hou my vas
Hou my stywer vas vanaand
Ek het U nodig
Ek het U nodig

Jesus hou my vas
Hou my vas
Hou my net stywer vas vanaand
Hier in U Arms, dis waar my siel sal rus

Jesus hou vas
Hou my vas
Hou my stywer vas vanaand
Ek het U nodig
Ek het U so nodig

Jesus hou my vas
Hou my vas
Hou my net stywer vas vanaand
Hier in U Arms, dis waar my siel sal rus

Net in U Arms, dis waar my siel ... sal rus

Jesus hou my vas, hou my vas
Hou my vas vanaand



the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: