Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   
4 Nefies (feat. Franja Du Plessis & Ruan Josh) Lyrics

Juanita Du Plessis 4 Nefies (feat. Franja Du Plessis & Ruan Josh)

Dis vrydag aand, skop jou skoene uit
Dis 'n onbeplande, vinnige besluit
Steek aan die vure, nooi die bure in
Die party het begin ...
Ons is arm man, die rand is in sy moenie, dit sê nie
Die manne praat, die rugby is lekker, kan nie so sê nie
Maar bring jou tjoppie, en skiet die proppie af
Ja, ons is lekker laf ...
Dis 'n bring en braai, ons maak lawaai, kuier tot die hanne kraai
Samesyn, 'n bietjie wyn, onthou tog net die hoofpil pyn
Bring, bring die 4 nefies in, chat op 'n lekker ding ...
So lig jou glas, hou hom vas, sit hom in 'n ander klas
Samesyn, 'n bietjie wyn, onthou tog net die hoofpil pyn
Bring, bring die 4 nefies in, chat op 'n lekker ding ...
Op 'n aand waar ons bymekaar kan wees
O, met 'n vriend soos jy, vang ons lekker gees
Hier gaan ons groot,
gooi jou hoogste noot, en kom, die aand is amper om ...
Dis 'n bring en braai, ons maak lawaai, kuier tot die hanne kraai
Samesyn, 'n bietjie wyn, onthou tog net die hoofpil pyn
Bring, bring die 4 nefies in, chat op 'n lekker ding ...
O, so lig jou glas, hou hom vas, sit hom in 'n ander klas

Bring, bring die 4 nefies in, chat op 'n lekker ding

post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: