Home Page »  S »  Snotkop
   
Souserig Lyrics

Snotkop Souserig

[Intro]
Sous, sy's souserig
Sy maak die manne bietjie stouterig
Sous, sy's souserig
Sy maak die manne mos klouerig
Sous, sy's souserig
Sy maak die manne benouderig
Sous, sy's souserig
Sy maak die manne bietjie bang

[Vers 1]
Jy maak die dinge bietjie souserig
Al is 'n ding 'n bietjie souterig
Dan raak die hande bietjie koudterig
Ek kort sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)
Saam met jou is alles soeterig
Nou proe 'n broodjie sommer koekerig
Jy sal moet koes, ek's woelerig
Ek kort sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)

[Koor]
Hey, hey, hey, ja kom deel dit uit
Hey, hey, hey, ja los jou suinigheid
Ek soek net sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)
Sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)
Hey, hey, hey, ja waars daai sousigheid?
(Hy kort net sous, sous, sous op sy lamsboud)
(Hy kort net sous, sous, sous op sy lamsboud)
Sous op my lamsboud
O, my liewe aarde, my goeiste, groot genade
Sy's souserig (souserig)
So souserig (souserig)
O, my liewe ouers, ek sukkel om te focus
Sy's souserig (souserig)
So souserig
En as sy doen wat sy doen, gaan ons eindig op die vloer
Want sy is souserig
Lekke-lekke-lekke souserig
En as sy doen wat sy doen, maak ek gordyne toe, my bru
Want sys souserig
Lekke-lekke-lekke souserig (sous)
Souserig, lekke-lekke-lekke souserig (sous)
Sous, sy's souserig
Sy maak die manne benouderig
Sous, sy's souserig
Sy maak die manne bietjie bang

[Vers 2]
Jou lippies lyk so lekker byterig
Maak oop die venster, ek is duiselig
Jy sê jy's single, ek sê lê terug
Ek kort sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)
Jou trampoline lyk lekker wipperig
Ek gaan jou voetjies van die vloer af lig
As jy wil vry sit aan jou flikker lig
Ek soek sous op my lamsboud (hiesit nou)

[Koor]
Hey, hey, hey, ja kom deel dit uit
Hey, hey, hey, ja los jou suinigheid
Ek soek net sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)
Sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)
Hey, hey, hey, ja waars daai sousigheid?
(Hy kort net sous, sous, sous op sy lamsboud)
(Hy kort net sous, sous, sous op sy lamsboud)
Sous op my lamsboud
O, my liewe aarde, my goeiste, groot genade
Sy's souserig (souserig)
So souserig (souserig)
O, my liewe ouers, ek sukkel om te focus
Sy's souserig (souserig)
So souserig
En as sy doen wat sy doen, gaan ons eindig op die vloer
Want sy is souserig
Lekke-lekke-lekke souserig
En as sy doen wat sy doen, maak ek gordyne toe, my bru
Want sys souserig
Lekke-lekke-lekke souserig (sous)
Souserig, lekke-lekke-lekke souserig (sous)

[Outro]
Jy maak my souserig verby, ek soek jou sous so gee vir my
Jy maak my souserig verby, ek soek jou sous so gee vir my
Jy maak my souserig verby, ek soek jou sous so gee vir my
Jy maak my souserig verby, ek soek jou sous so gee vir my

pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
Browse: