Home Page »  S »  Snotkop
   
Kortbroek En Plakkies Lyrics

Snotkop Kortbroek En Plakkies

[Vers 1]
Moenie dink jy gaan nou fancy raak
Net omdat jy daardie Calvin's dra
Jannie moenie hier by my kom kla
As die katte jou nie smaak, laat ek verduidelik
(Verduidelik)
As ek my plakkies en my kortbroek dra
Kan ek haar net hier lekker laf laat raak
En op dieselle tyd 'n vuurtjie start
Ja ek klap dit uit die smart ek is mos duidelik
(Dis duidelik)

[Pre-Koor]
Want al die girls, die girls, die girls, hulle vind dit te heerlik
Kom wees nou eerlik, eerlik, eerlik, ek maak dit begeerlik
(My magies)

[Koor]
Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies
As ons dorp toe gaan, ja as ons dorp toe gaan
Met my kortbroek en plakkies, vry ek jou in my bakkie
As ons dans toe gaan, ja as ons dans toe gaan
Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties
Ja kortbroek en plakkies, maak nie saak nie
Ons soek nie kakie, bossies oor ons pad nie, o nee
[Vers 2]
Ek sien jy dink jy lyk soos Tom Cruise bra
Net omdat jy daardie Raybans dra
Jannie moenie jou kom snaaks gedra
As die katte vir dit vra, laat ek verduidelik
(Ja laat ek verduidelik)
As jy dit met 'n plakkie en 'n kortbroek klap
Dan gooi die girls dit oor in derde rat
Dan gaan sy lekker aan jou been wil vat
Want jy bring dit uit die smart, ek is mos duidelik
(Dis duidelik)

[Pre-Koor]
Want al die girls, die girls, die girls, hulle vind dit te heerlik
Kom wees nou eerlik, eerlik, eerlik, ek maak dit begeerlik
(My magies)
Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies
As ons dorp toe gaan, ja as ons dorp toe gaan
Met my kortbroek en plakkies, vry ek jou in my bakkie
As ons dans toe gaan, ja as ons dans toe gaan
Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties
Ja, kortbroek en plakkies, maak nie saak nie
Ons soek nie kakie, bossies oor ons pad nie, o nee

[Vers 3]
En as jy graad gaan vang, ja trek 'n kortbroek aan
(Lekker in jou shorts, maak jou ouens dors)
En as jy vra vir trou, kom dra jou plakkies my ou
(Dalk sê sy ja, want jy lyk so nca, want jy lyk so nca)
[Pre-Koor]
Girls sê daar's niks nie, so sexy, soos kortbroek en plakkies nie
Hey girls daar's niks nie, so sexy, soos kortbroek en plakkies nie
(En plakkies nie, my magies)

[Koor]
Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies
As ons dorp toe gaan, ja as ons dorp toe gaan
Met my kortbroek en plakkies, vry ek jou in my bakkie
As ons dans toe gaan, ja as ons dans toe gaan
Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties
Ja, kortbroek en plakkies, maak nie saak nie
Ons soek nie kakie, bossies oor ons pad nie, o nee

pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
Browse: