Home Page »  S »  Snotkop
   

Raak Vir My Rustig Lyrics


Snotkop Raak Vir My Rustig


Vat hom soos n vrydag
N vrydag laat die goeie tye rol
En laat daai worries
Worries van jou rug af rol
Verewig vrydag
Vrydag maak die lekker in my los
En skink daai fochies
Daai fochies gee minder om

Chop en dop, kom sit terug
Chill n bietjie stap stadig
Sit n, sit n, sit n, sit n, chopie op die vuur en... Raak vur my rustig

Raak vir my rustig, hey

Jy loop hier rond of dit jou plaas is
Nee dis te veel vir my
Jy maak of jy sommer die baas is
Nee chill n bietjie uit (chill uit)
Jy rol hier rond as if jy altyd laat is
Nee raak n bietjie lui
Geld jaag is laas jaar
Raak rustig vir my

As jy my sien eks altyd rustig
Ja eks so rustig jy sal dink dis amper chrismas
Sit jou sonbrille op
En vat n breuk in jou kop
En hou kermis

Vat hom soos n vrydag
Vrydag maak die lekker in my los
En laat daai worries
Worries van jou rug af rol
Verewig vrydag
Vrydag maak die lekker in my los
En skink daai fochies
Daai fochies en gee minder om

Chop en dop, kom sit terug
Chill n bietjie, stap stadig
Maak jou, maak jou, maak jou,...
Bra n bietjie los en
Raak vir my rustig

Raak vir my rustig

Jy werk ook net asof die geld skaars is
Nee dis nie nodig nie
Jy trap die petrol asof jy kwaad is
Nee trap n bietjie briek
Jou suit en tie lyk bietjie ongemaklik
Ne maak dit los asb (maak los)
Raad jaag is laas jaar
Ek skryf vir jou n brief

Aa ek jou sien is jy altyd jaastig
Jys so haastig jy maak my ongemaklik
So slaan jou kar se dak oop en laat die lang pad loop
En Raak rustig

Vat hom soos n vrydag
Vrydag maak die lekker in my los
En laat daai worries
Worries van jou rug af rol
Verewig vrydag
Vrydag maak die lekker in my los
En skink daai fochies
Daai fochies en gee minder om

Chop en dop, kom sit terug
Chill n bietjie, stap stadig
Gooi jou, gooi jou, gooi jou,...
Klippie op die ys en
Raak vir my rustig

Rustig...

Raak vir my rustig

Rustig...

Raak vir my rustig



pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
Browse: