Home Page »  S »  Snotkop
   
Dis 'n Land Lyrics

Snotkop Dis 'n Land

Gee my 'n oomblik asseblief, laat ek vertel.
Van 'n land waarin ek woon, drome droom, wel!
Gee my 'n oomblik en onthou van al daai dae.
Was net 'n laitie in die Vrystaat op die plaas, ja!
Onthou daai dae van waterlemoen en potjiekos.
Brandewyn en Coke om die probleme op te los.
En tannie Carika op die radio wat sing.
En ons skree hard vir die Bokke om die beker terug te bring, ja!
Hierdie land, wat my gelove het.

Dis 'n land van kleure en klank. Dis 'n land van oorvloed en dank. Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. Op 'n bly plek leer jy vir my.

Gee my 'n oomblik asseblief, laat ek vertel.
Van 'n land waarin ek woon, al die drome wat ek droom, ja!
Gee my 'n kans om te verduidelik hoe dit voel om met trots te sê ek is Afrikaans en dit bedoel.
Om 'n Bunnychow te eet en die dibajive te doen, om Huisgenoot, Stellenbosch en Mannetjie Roux.
Dis die Capeflats, die kaptein Loftes toe.
Maak die venter wawyd oop as jy Namakwaland toer, en voel die wind.

Dis 'n land van kleure en klank. Dis 'n land van oorvloed en dank. Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. Op 'n bly plek leer jy vir my.

Gee my 'n oomblik asseblief laat ek wys.
Hoekom noem ek hierdie crazy land nog my huis.
Dis die land van goeie hoop en Tassenberg.
Die komma in jou bloed, die kombers oor Tafelberg.
Altyd gedroom om te kan wees soos David Kramer.
En elke liewe Sondag was dit tyd vir die Onse Vader.
Seën asseblief hierdie land van in ons woon en al die ander mens wat soos ek van vrede droom.
Dis die liefde volop soos die sterre in die Klein Karoo.

Dis 'n land van kleure en klank. Dis 'n land van oorvloed en dank. Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. Op 'n bly plek leer jy vir my.

Dis 'n land van kleure en klank. Dis 'n land van oorvloed en dank. Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. Op 'n bly plek leer jy vir my.

Op 'n bly plek leer jy vir my.

pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
Browse: