Home Page »  S »  Snotkop
   

Cool Soos Koos Kombuis Lyrics


Snotkop Cool Soos Koos Kombuis


Ek wens ek was sterker
dan het ek jou 'n ding of twee gewys
ek wens ek het vlerke
dan het ons al lankal saam verdwyn
ek wens ek was fikser
dan het jy my al lankal raak gesien
my kar 'n bietjie blinker
dan kon ons in my kar vry by die fliek

Woah oh oh oh oh oh
as ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool
woah oh oh oh oh oh
en bietjie minder van 'n rock n roll gedroom

Maar ek het nie
en jy bly sexy
en hier onder in my wiskey glas
lyk die lewe eerste klas

Ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
en in 'n mustang jou op margate sit en vry
woah oh oh oh oh oh
ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
en met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
woah oh oh oh oh oh

Woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis

Ek wens ek was willer
dan het ek jou 'n goeie tyd gewys
ek vat jou op 'n road trip
dan ry ons van die pearl tot parys
ek wens ek was slimmer
dan het ek dalk 'n bietjie meer geld verdien
vir daai ring aan jou vinger
man nou sit ek op die rak stok siel alleen

Woah oh oh oh oh oh
as ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool
woah oh oh oh oh oh
en bietjie minder van 'n rock n roll gedroom

Maar ek het nie
en jy bly sexy
en hier onder in my wiskey glas
lyk die lewe eerste klas

Ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
en in 'n mustang jou op margate sit en vry
woah oh oh oh oh oh
ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
en met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
woah oh oh oh oh oh

Woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis

Ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
en in 'n mustang jou op margate sit en vry
woah oh oh oh oh oh
ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
en met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
woah oh oh oh oh oh

Woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis



pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
Browse: