Home Page »  S »  Snotkop
   

Song Vir My Dad Lyrics


Snotkop Song Vir My Dad


Dis nooit maklik nie, my woorde lê ver.
Maar ek wil dit sê.
So ek skryf dit in 'n song vir my dad.
Soms is dit moeilik om die woorde te sê.
So ek skryf 'n song, wat sê hoe baie lief ek hom het.

En my ster.
Is nie ver.
Want my held.
Is my dad.
Hou my sterk, en so ek skryf dit in 'n song vir my dad.

En al lê, al lê 'n donker wolk oor daai berg.
Weet ek, die son skyn altyd helder by dad.
En al breek, al breek 'n storm los oor die see.
Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees.
Want my ster.
Is nie ver.
En my held.
Is my dad.
Hou my sterk, so ek skryf dit in 'n song vir my dad.

Instrumenteel

Dis nooit maklik nie, my pen los 'n merk.
Maar ek wil dit sê.
So ek skryf 'n song vir my dad.
Daar's soveel woorde en my woorde is min.
So ek skryf 'n song.
Wat sê hoe trots ek op my pa is.

Want my ster.
Is nie ver.
En my held.
Is my dad.
Hou my sterk.
So ek skryf dit in 'n song vir my dad.

En al lê, al lê 'n donker wolk oor daai berg.
Weet ek, die son skyn altyd helder by dad.
En al breek, al breek 'n storm los oor die see.
Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees.

Kom reënweer op jou dagbreek, en soms hartseer.
Weet net ek sal altyd daar wees.
En in onweer, kan niks my keer, want ek weet.
My pa het my van beter geleer.

En al lê, al lê 'n donker wolk oor daai berg.
Weet ek, die son skyn altyd helder by dad.
En al breek, al breek 'n storm los oor die see.
Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees.
Want my ster.
En my held.
Hou my sterk.
So ek skryf dit in 'n song vir my dad.



the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: