Home Page »  S »  Snotkop
   

Pens En Pootjies Lyrics


Snotkop Pens En Pootjies




[Intro]
Pens en pootjies
Pens en pootjies
Pens en pens en pootjies
Pens en pootjies, pens en pootjies pappa
Pens en pens en pootjies
Pens en pootjies, pens en pootjies pappa

[Vers 1]
Kyk daai lyfie, lyk soos partytjie
Net pens en pootjies van al jou ma se broodjies
Daai ek strategies, nee moenie jealous wees nie
Mos nie perfek'ie maar ooh jy lyk so sexy ooh

[Pre-Koor]
Kom wees my R5 want ek short nog net R5
Kom wees my drie laat ek jou druk nes Cheslin Kolbe
Kom wees my Fanta want ek lus bietjie borrels
Kom wees my OMO ons gaan skrop bietjie nou-nou

Raak wys en beweeg jou lyf
Jy glo jou oë nog steeds nie
Hoe sexy pens en pootjies nou eintlik mos kan wees nie
Raak wys en beweeg jou lyf
Jy glo jou oë nog steeds nie
Ek sal nie byt nie, jy moenie vir my so kyk nie

[Koor]
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Jy gaan moet dans pappa

Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Jy gaan moet dans pappa

Bring daai pens en pootjies van al jou ma se broodjies
Kyk hoe krul daai toontjies van al die pens en pootjies
Moenie jealous wees nie [?] my deeg beweeg nie
Nee moenie worry pappie, love handles is nie vas nie

Kom maak hom oop pappa
Ja laat hy loop pappa
Ja maak hom oop pappa
Pappa maak hom oop pappa

Kom maak hom oop pappa
Ja laat hy loop pappa
Ja maak hom oop pappa
Pappa maak hom oop pappa

(Hey wat kyk jy so)

[Vers 2]
Kyk daai lyfie met daai ekstra vleisie
Jy gaan dit kry as jy nie ophou vir my kyk nie
Yes hies ekstra klasse dan hou ek jou vasser
Pak maar uit jou tasse
Hie wag ‘n groot verrassing

[Pre-Koor]
Kom wees my R5 want ek short nog net R5
Kom wees my drie laat ek jou druk nes Cheslin Kolbe
Kom wees my Fanta want ek lus bietjie borrels
Kom wees my OMO ons gaan skrop bietjie nou-nou

Raak wys en beweeg jou lyf
Jy glo jou oë nog steeds nie
Hoe sexy pens en pootjies nou eintlik mos kan wees nie
Raak wys en beweeg jou lyf
Jy glo jou oë nog steeds nie
Ek sal nie byt nie, jy moenie vir my so kyk nie

[Koor]
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Jy gaan moet dans pappa

Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Jy gaan moet dans pappa

Bring daai pens en pootjies van al jou ma se broodjies
Kyk hoe krul daai toontjies van al die pens en pootjies
Moenie jealous wees nie [?] my deeg beweeg nie
Nee moenie worry pappie, love handles is nie vas nie

Kom maak hom oop pappa
Ja laat hy loop pappa
Ja maak hom oop pappa
Pappa maak hom oop pappa

Kom maak hom oop pappa
Ja laat hy loop pappa
Ja maak hom oop pappa
Pappa maak hom oop pappa
(maak hom oop pappa)



the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: