Home Page »  S »  Snotkop
   
Moenie Dat Maandag Jou Sondag Bederf Nie Lyrics

Snotkop Moenie Dat Maandag Jou Sondag Bederf Nie

[Vers 1]
Ja eks lus vir ‘n biertjie en ‘n Sondag plesiertjie
Om te chill isi duur nie so moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie
Moenie trane kom trek nie, kom ons vat nog ‘n knertsie
Nie lus om môre te werk nie so moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie
In die swembad gaan ons tand vat, bel ma jou baas want môre is ons babelas
Ek's beslis nie, nog nie kus nie
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie

[Koor]
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)

Dis salig op ‘n Sondag, dit maak my opgewonde
Bring ‘n bier en bring ‘n braai broodjie
Moerig op ‘n Maandag, dan staan ons weer op aandag
Maar dis nie vandag se worries nie

[Vers 2]
Jy sien is Sondag hierdie, nee wat kom sit nog ‘n bietjie
Ons praat'i besigheid hie nie so moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie
Ek voel die dop my kielie, jy sien die drank's verniet hier
Môre lê nog ‘n entjie ja moenie laat Maandag jou Sondag bederf nie
Om die vuurtjie bosveld tv
Bel ma jou baas
Want môre is ons [?]
Jy's beslis nie nog nie tipsy
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie

[Koor]
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)

Dis salig op ‘n Sondag, dit maak my opgewonde
Bring ‘n bier en bring ‘n braai broodjie
Moerig op ‘n Maandag, dan staan ons weer op aandag
Maar dis nie vandag se worries nie

[Vers 3]
Jy sien op Sondag gaan ek defnitief die boek wil lees nie
Nee ek like om te ontspan so jy hoef nie so te wees nie
Ek like baie ys as jy my dubbels gooi, ek raak opgewonde as jy die buure nooi
Want ons gaan looi en bietjie brannas suip
Klink vir my mooi waarheen loop die tyd
Maandag bel die baas ma ons het wingerd griep
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie
Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie

[Koor]
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)
(Ons moet gaan slaap maar ons is nie lus nie)

country thunder alberta 2026 could be calgary’s loudest early-summer weekend yet
Country Thunder Alberta 2026 Could Be Calgary’s Loudest Early-summer Weekend Yet
Chris Page - 28 Feb 2026
amy taylor’s legal battle explained: why the amyl and the sniffers photographer case is getting so much attention
Amy Taylor’s Legal Battle Explained: Why The Amyl And The Sniffers Photographer Case Is Getting So Much Attention
Sasha Mednikova - 26 Feb 2026
celebrity singer weight loss stories: what really changes behind the scenes
Celebrity Singer Weight Loss Stories: What Really Changes Behind The Scenes
Faith Thompson - 22 Feb 2026
microphone to movie star: 3 american icons who smashed box office records
Microphone To Movie Star: 3 American Icons Who Smashed Box Office Records
Evren E. - 14 Feb 2026
becky g’s anti-ice manicure ignites debate at musicares 2026
Becky G’s Anti-ice Manicure Ignites Debate At Musicares 2026
Chris Page - 31 Jan 2026
Browse: