Home Page »  S »  Snotkop
   

Kry Jou Ass By Die Werk Lyrics


Snotkop Kry Jou Ass By Die Werk


my vriend het n meisie en hy haat daai bitch
hy kerm elke donnerse dag
hy sê dis nou tyd om daai girl te los
hy gaan crack as hy langer wag
sy sit op haar gat hy werk homself oor n mik
en sy druk net al sy cash in haar sak
sy sê die werk is skaars sy slaap maar heeldag laat
wel my vriend wie's nou slapgat
dis verby dis verby - e e e e e
nana kry jou ass by die werk
sy moet gly sy moet gly - e e e e e
nana kry jou ass by die werk
hy verdien n klein salaris en dis net nie genoeg
so vinnig soos wat sy dit spandeer
sy sê die werk is skaars waarvoor sy kwalifiseer
en haar smaak is fokken duur
dis verby dis verby - e e e e e
nana kry jou ass by die werk
sy moet gly laat sy gly - e e e e e
nana kry jou ass by die werk
wel dis seker ook moeilik om net rond te lê - oh yeah
wel as dit verniet is wil jy dit seker hê - oh yeah
my vriend het n boyfriend en sy haat daai
doos
sy kerm elke donnerse dag
hy sê hy soek meer 'jash' om by die huis te kan bly
wel my vriend hy stem saam gat
dis verby dis verby - e e e e e
nana kry jou ass by die werk
hy moet gly hy moet gly - e e e e e
nana kry jou ass by die werk
dis verby dis verby - e e e e e
nana kry jou ass by die werk
hy moet gly hy moet gly - e e e e e
nana kry jou ass by die werk



pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
Browse: