Home Page »  S »  Snotkop
   

Jy Raas Lyrics


Snotkop Jy Raas


Jou vrou, sy is deurmekaar, en die skottelgoed's nog nie klaar
Jy boer te veel in die bar,
maar ek kyk en ek gooi haar "sshht, jy raas"
Nou's die baas weer op jou case,
sê daar's niemand so lui soos jy (is waar)
Jy's 'n las vir die maatskappy,
maar ek kyk en ek gooi hom "sshht, jy raas"
Jou ex sê "jy's to blame", vir depressie en haar pyn
Soek helfte van die plaas,
maar ek kyk en ek gooi haar "sshht, jy raas"
Die skoolhoof sê jy's 'n grap, te dom vir Standaard 8
'n Slapgat van formaat, maar ek kyk en ek gooi hom "sshht, jy raas"
Woah-oh-oh-oh ... Yeah-eh-eh-eh
Jou lippe praat, praat, praat, wat wil jy sê-ê-ê?
Woah-oh-oh-oh ... Yeah-eh-eh-eh
Jy maak geraa-a-a-s, wat wil jy hê-ê-ê?
(Sshht, jy raas)
Waar bly jy? (Waar bly jy?)
Waar bly jy? (Waar bly jy?)
Jy bly stil-stil-stil-stil,
stil-stil-stil, stil-stil-stil-stil, stil-stil-stil
O, want 'n stilbek, is 'n heelbek,
is 'n stilbek, is 'n heelbek, ja, so bly net in jou baan
Ja, 'n stilbek, is 'n heelbek, is 'n stilbek,
is 'n heelbek, ja, so bly net in jou baan ...
Die Dominee van Reën gee Oos, sê jy vloek soos 'n matroos
In die kerk met 'n babbelas,
maar ek kyk en ek gooi hom "sshht, jy raas"
Die bankbestuurder sê, wil 'n meeting met jou
Al my payments is weer laat,
maar ek kyk en ek gooi hom "sshht, jy raas"
Jou girl sê jou oë loop rond, en op Valentine's was jy dronk
En dis tyd vir trouplanne maak,
maar ek kyk en ek gooi haar "sshht, jy raas"
Jou man sê "ek kry te min", en jy kla as hy gaan drink
Sê sy braaibroodjies kort meer kaas,
maar jy kyk en jy gooi hom "sshht, jy raas"
Woah-oh-oh-oh ... Yeah-eh-eh-eh
Jou lippe praat, praat, praat, wat wil jy sê-ê-ê?
Woah-oh-oh-oh ... Yeah-eh-eh-eh
Jy maak geraa-a-a-s, wat wil jy hê-ê-ê-ê-ê-ê-ê-ê-ê-ê?
(Sshht, JY RAAS!)
Waar bly jy? (Waar bly jy?)
Waar bly jy? (Waar bly jy?)
Jy bly stil-stil-stil-stil,
stil-stil-stil, stil-stil-stil-stil, stil-stil-stil
O, want 'n stilbek, is 'n heelbek,
is 'n stilbek, is 'n heelbek, ja, so bly net in jou baan
Ja, 'n stilbek, is 'n heelbek, is 'n stilbek,
is 'n heelbek, ja, so bly net in jou baan ...
(Bly net in jou baan) ...
Ssshhhttt ... jy raas



pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
Browse: