Home Page »  S »  Snotkop
   

Jeukerig Lyrics


Snotkop Jeukerig


Kom dat ek jou 'n ding vertel, dis 'n blote feit ... dis feite
Sy kort 'n lisensie mos, of 'n permit, om so te lyk
Sy't 'n houding wat lyk vir my soos, hou hande tuis ... los uit
Maar daai lyf, daai lyf, daai lyf kort 'n vryf
Flip dit, nou sit dit, ek kan dit nie afskud
Dammit, jy maak dit, so moeilik vir my
(Moelik vir my)
Goeie genugtig, daai lyf is lustig
Goeie genugtig, net soos witblits
Goeie genugtig, daai lyf is lustig
Goeie genugtig, dit maak my, maak my, jeukerig ...
Jy maak my jeukerig ...
Jy maak my jeukerig, en as ons jeukerig is, dan moet ons daai lus blus
Ons kan 'n ding los klits, vry tot die jeuk weg is
En as ons jeukerig is, dan moet ons daai lus blus
Ons kan 'n ding los klits, vry tot die jeuk weg is
Kom dat ek jou 'n ding vertel, dis 'n blote feit ... is waar
Jy scheme ek wil net vir jou kyk, maar pasop, hier kom moeilik
Sy't 'n kyk aan haar wat lyk vir
my, soos ja, jy los my uit ... vir wat?
Maar daai lyf, daai lyf, daai lyf gaan ek vryf ... watch my
Flip dit, nou sit dit, ek kan dit nie afskud
Dammit, jy maak dit, so moeilik vir my
(Moelik vir my)
Goeie genugtig, daai lyf is lustig
Goeie genugtig, net soos witblits
Goeie genugtig, daai lyf is lustig
Goeie genugtig, dit maak my, maak my, jeukerig ...
Jy maak my jeukerig ...
Jy maak my jeukerig, en as ons jeukerig is, dan moet ons daai lus blus
Ons kan 'n ding los klits, vry tot die jeuk weg is
En as ons jeukerig is, dan moet ons daai lus blus
Ons kan 'n ding los klits, vry tot die jeuk weg is ...
Jy maak my jeukerig ...
Jy maak my jeukerig ...Jy maak my jeukerig



pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
Browse: