Home Page »  S »  Snotkop
   
Izzzit Lyrics

Snotkop Izzzit

[Vers 1]
Ek was opad na die Spar
Want ek was lus vir jam tertjies
Ma toe sien ek jou da staan by die till, wa jy werkies
Nog nooit so iets gesien nie, verloor amper my tekkies
Ek sê yoh, jy sterre lyk soos lekker skaap sterties
Maar sy sê izzzit
Sy kap my izzzit
Ek scheme toe hierdie is my kans
Kom ek maak aangename kennis
Sê hoe lyk dit met ‘n tertjie en ‘n klein bietjie tennis
Want daardie bene, daai boude lyk vir my mos na wenners
Ek sê yoh, ek sal jou vry ma sal jou vry soos en flenters
Maar sy sê izzzit
Sy kap my izzzit

[Koor]
Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek
Vir ‘n [?]
Maar sy kap my once
Sy sê net izzzit (Ek lus ‘it, ek wys jou wat's wat)
Sy kap my izzzit (Ja dis dit, as ek jou vas vat)
Ek gaan jou deur draf, jou ruggie nat maak
Met my waslap
Maar sy kap my once sy sê net izzzit (Ek lus ‘it, ek wys jou wat's wat)
Sy kap my izzzit (Ja dis dit, as ek jou vas vat)
[Post-Koor]
Jy's gesoek, jy's gesoek, jy's gesoek jy sal kry
As ek jou kry, jou kry, jou k-kry gaan ons vry
Maar sê sy izzzit (izzzit)
Sê sy net izzzit (izzzit)

[Vers 2]
Ek's voor haar huis geniet ‘n Sterie Stumpie minding my own business
Ek dog wag laat ek ha uit nooi vir ‘n Fanta of ‘n Fizzer
Sê hallo, dis eke en damn jy maak my disnus
Ek sê joe as ek jou vry, dan vry ek jou stukkend
Maar sy sê izzzit
Sy kap my izzzit
Opad terug van die club en ek's opsoek na ‘n bederfie
Sien ek sy's in die KFC met ‘n strawberry melkie
Sy vat ‘n slukkie en ek huk'ie in my din denim jeans
As ek jou vry gaan jy opeindig in strawberries en cream
Maar sy sê izzzit
Sy kap my izzzit

[Koor]
Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek
Vir ‘n [?]
Maar sy kap my once
Sy sê net izzzit (Ek lus ‘it, ek wys jou wat's wat)
Sy kap my izzzit (Ja dis dit, as ek jou vas vat)
Ek gaan jou deur draf, jou ruggie nat maak
Met my waslap
Maar sy kap my once sy sê net izzzit (Ek lus ‘it, ek wys jou wat's wat)
Sy kap my izzzit (Ja dis dit, as ek jou vas vat)
[Vers 3]
Ja daardie boude is gevaarlik, is gevaarlik soos wit blits
Maar al wat ek kry, wat ek kry, wat ek kry is [?]
Sy kap my izzzit, izzzit, izzzit, izzzit, izzzit
Maar ek lus ‘it, lus ‘it, lus ‘it, lus ‘it, (yoh ek lus ‘it)

[Pre-Koor]
Jy's gesoek, jy's gesoek, jy's gesoek jy sal kry
As ek jou kry, jou kry, jou k-kry gaan ons vry
Maar sê sy izzzit (izzzit)
Sê sy net izzzit (izzzit)

[Koor]
Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek
Vir ‘n [?]
Maar sy kap my once
Sy sê net izzzit (Ek lus ‘it, ek wys jou wat's wat)
Sy kap my izzzit (Ja dis dit, as ek jou vas vat)
Ek gaan jou deur draf, jou ruggie nat maak
Met my waslap
Maar sy kap my once sy sê net izzzit (Ek lus ‘it, ek wys jou wat's wat)
Sy kap my izzzit (Ja dis dit, as ek jou vas vat)
Sy kap my izzzit
Sy kap my izzzit

pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
Browse: