Home Page »  S »  Snotkop
   

Groot Gat Meisies Lyrics


Snotkop Groot Gat Meisies


ah groot gat meisies laat ek hoor
ah jy's beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
groot gat girl sê wat jy wil jy's beautiful
ah groot gat meisies last ek hoor
ah jy's beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
groot gat girl sê wat jy wil jy's beautiful
jy sien sy lyk net soos die meisies in die FHM
net voller van figuur sou ek sê
voller om die heupe met n groot hang gat
vir mans en milkshake
ses tequilas en die aand's nog lank
groot gat meisies het altyd die fun
n bietjie meer was nog nooit te veel
(al haar curves op die regte plek so gee haar nog n big mac)
ah groot gat meisies laat ek hoor
ah jy's beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
groot gat girl sê wat jy wil jy's beautiful
jy sien sy lyk net soos daai meisies op die internet
net so verleidelik wil ek amper sê
voller in die buuste met n groot aptyt
vir mans en roomys
tien tequilas en die aand's nog mak
wat al hoe willer soos sy tipsy raak
n bietjie meer was nog nooit te veel
(al haar curves op die regte plek so gee haar nog n big mac)
ah groot gat meisies laat ek hoor
ah jy's beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
groot gat girl sê wat jy wil jy's beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
ah jy's beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
ah groot gat meisies laat ek hoor
ah jy's beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
groot gat girl sê wat jy wil jy's beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
ah jy's beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
groot gat girl sê wat jy wil jy's beautiful
ah groot gat meisies laat ek hoor
groot gat girl sê wat hy wil jy's beautiful



pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
Browse: