Home Page »  S »  Snotkop
   

Ek's Dalk 'n Ses Lyrics


Snotkop Ek's Dalk 'n Ses


o gee my net een aand saam met jou
gee my net een aand om aan vas te hou
gee my net een aand
die beste aand vanaand saam met jou
o gee my net een aand saam met jou
gee my net een aand om aan vas te hou
gee my net een aand
die beste aand vanaand saam met jou
die beste aand saam jou
eks dalk n ses - eks dalk n ses
op n skaal van een tot tien
en in matriek was ek amper twintig en al my vriende sewentien
toe die rugbyspan kook het ek op die trap gesit en rook
en ek wens ek het geld gehad om jou op n date te vat
en op n six pack xbox en n huis by die see
met n remote control garage en n rooi bmw
eks dalk n ses - eks dalk n ses
op n skaal van een tot tien
ma gee my net een aand en jy sal groot dinge sien
o gee my net een aand saam met jou
gee my net een aand om aan vas te hou
gee my net een aand
die beste aand vanaand saam met jou
die beste aand saam jou
gee my net een aand saam met jou
gee my net een aand om aan vas te hou
gee my net een aand
die beste aand vanaand saam met jou
die beste aand saam jou
eks dalk n ses - eks dalk n ses
op n skaal van een tot tien
en al my vriende sê ek mors my geld op gym en kreatien
en as ek net bietjie langer was het jy my raakgesien
en ek wens ek het geld gehad om jou uit te vat
ek is nou rof soms onbeskof te min by die werk
ek raak te veel n sticky weapon raak aan die slaap innie kerk
ja eks n ses - ja eks n ses
op n skaal van een tot tien
ma gee my net een aand en jy sal groot dinge sien
o gee my net n aand saam met jou
gee my net een aand om aan vas te hou
gee my net een aand
die beste aand vanaand saam met jou
die beste aand saam jou
o gee my net een aand saam met jou
gee my net een aand om aan vas te hou
gee my net een aand
die beste aand vanaand saam met jou
die beste aand saam jou
okay dalk n vyf - ja dalk n vyf
op n skaal van een tot tien
en ja ek weet dat van jou vriende het my by teasers gesien
en wat is n partytjie sonder drank en nikotien
en ja ek weet dit is te laat om my vraestel uit te dien
ek is nou rof soms onbeskof te min innie kerk
ek raak te veel n sticky weapon wat by die slaghuis werk
so dalk n vyf - ja dalk n vyf
op n skaal van een tot tien
gee my net een aand en jy sal groot dinge sien
o gee my net een aand saam met jou
gee my net een aand om aan vas te hou
gee my net een aand
die beste aand vanaand saam met jou
die beste aand saam jou
o gee my net een aand saam met jou
gee my net een aand om aan vas te hou
gee my net een aand
die beste aand vanaand saam met jou
die beste aand saam jou
o gee my net een aand saam met jou
gee my net een aand om aan vas te hou
gee my net een aand
die beste aand vanaand saam met jou
die beste aand saam jou
o gee my net een aand saam met jou
gee my net een aand om aan vas te hou
gee my net een aand
die beste aand vanaand saam met jou
die beste aand saam jou
eks dalk n ses
ja okay dalk n vyf



pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
Browse: