Home Page »  S »  Snotkop
   

Ek Laaik Van Jol Lyrics


Snotkop Ek Laaik Van Jol


ek laaik van funky tunes en n kroeg vol booze
ek laaik van meisies in bikinis met lekke boobs
ek laaik van party met al my knope los
met my glas vol brannas want ek raak gou dors
ek laaik van 'jaggabombs'
ek laaik van kurt se songs
ek laaik van vry inni swembad met busty blondes
ek laaik van party met tequila shots
met my buurman se vrou want sy is freaking hot
ek laaik van jol
ek laaik van jol jol jol jol
lig my glas en maak hom vol vol vol vol
want vanaand wil ek net dans dans dans dans
ek wil party heelnag lank lank lank lank
tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa
whoa whoa waar's die jol
whoa whoa whoa oa
whoa whoa hier's die jol
ek laaik van crazy chicks en ek laaik van party tricks
ek laaik van V.I.P want daar's die 'drinks' verniet
ek laaik van party met n dop in altwee hanne
met my sonbril op en met n broek vol planne
deurnag jol elke dag van die week
soos john travolta dans as ek wil sexy wees
ek laaik van party met die girls van graaf-reinette
en al die anner lekkebekke as hul brannas het
ek laaik van jol
ek laaik van jol jol jol jol
lig die glas en maak hom vol vol vol vol
want vanaand wil ek net dans dans dans dans
ek wil party heelnag lank lank lank lank
tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa
whoa whoa waar's die jol
whoa whoa whoa oa
whoa whoa hier's die jol
ek laaik van meisies wat weet hoe om handstands te doen
ek laaik van een shooter twee shooter op die vloer
ek laaik van drie shooter vier shooter in jou moer
nie as te besie want ek daai graag vas
en moreoggend voel ek niks vir babbelas
ek laaik van jol
ek laaik van jol jol jol jol
lig die glas en maak hom vol vol vol vol
want vanaand wil ek net dans dans dans dans
ek wil party heelnag lank lank lank lank
tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa
whoa whoa waar's die jol
whoa whoa whoa oa
whoa whoa hier's die jol
whoa whoa whoa oa
whoa whoa waar's die jol
whoa whoa whoa oa
whoa whoa hier's die jol
whoa whoa whoa oa



country thunder alberta 2026 could be calgary’s loudest early-summer weekend yet
Country Thunder Alberta 2026 Could Be Calgary’s Loudest Early-summer Weekend Yet
Chris Page - 28 Feb 2026
amy taylor’s legal battle explained: why the amyl and the sniffers photographer case is getting so much attention
Amy Taylor’s Legal Battle Explained: Why The Amyl And The Sniffers Photographer Case Is Getting So Much Attention
Sasha Mednikova - 26 Feb 2026
celebrity singer weight loss stories: what really changes behind the scenes
Celebrity Singer Weight Loss Stories: What Really Changes Behind The Scenes
Faith Thompson - 22 Feb 2026
microphone to movie star: 3 american icons who smashed box office records
Microphone To Movie Star: 3 American Icons Who Smashed Box Office Records
Evren E. - 14 Feb 2026
becky g’s anti-ice manicure ignites debate at musicares 2026
Becky G’s Anti-ice Manicure Ignites Debate At Musicares 2026
Chris Page - 31 Jan 2026
Browse: