Home Page »  S »  Snotkop
   

Dropit Soos 'n Disprin Lyrics


Snotkop Dropit Soos 'n Disprin




[Vers 1]
Wat ruk so?
Is dit tant Bessie by die koolstoof of oom Botha by die graanstoor?
Wat ruk so?
Is dit tant Tok in die hoender hok?
Wat ruk so?
Is sit ou Sakkie in sy bakkie of is dit San in die plaasdam?
Wat ruk so?
Is dit oom Jan wat wil slange va-a-ang?

[Pre-Koor]
Daar is 'n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof
So, staan maar terug, pasop
Ek like dit net as hy drop (drop)
(Dropit soos 'n disprin)
(Dropit soos 'n disprin)

[Koor]
Al die girls van jou wil bad
Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin
Al die girls van jou wil kam
As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin

[Vers 2]
Wat ruk so?
Is dit Dollie op 'n trollie, of Negang op die kerkbank?
Wat ruk so?
Is dit Gys in die agter huis?
Wat ruk so?
Is dit De Waal in die beeskraal, of Doep op die voorstoep?
Wat ruk so?
Is dit ou Daan in sy karavaan?

[Pre-Koor]
Daar is 'n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof
So, staan maar terug, pasop
Ek like dit net as hy drop (drop)
(Dropit soos 'n disprin)
(Dropit soos 'n disprin)
(Dropit soos 'n disprin)

[Koor]
Al die girls van jou wil bad
Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin
Al die girls van jou wil kam
As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin (Wat ruk so?)
(Wat ruk so?)
(Wat ruk so?)
(Wat ruk so?)
(Dropit soos 'n disprin)

Al die girls van jou wil bad
Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin
Al die girls van jou wil kam
As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie

[Outro]
Jy dropit soos 'n disprin
Jy dropit soos 'n disprin
Jy dropit soos 'n disprin
Jy dropit soos 'n disprin
Jy dropit soos 'n disprin
Wat ruk so?



pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
cardi b and nyc mayor launch jingle contest for free childcare
Cardi B And Nyc Mayor Launch Jingle Contest For Free Childcare
Chris Page - 03 Apr 2026
afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
Browse: