Home Page »  S »  Snotkop
   

Alles Gaan Okay Wees (feat. Loki Rothman) Lyrics


Snotkop Alles Gaan Okay Wees (feat. Loki Rothman)

[Vers 1]
Maybe as ek jou mind kan change
Maybe is jy weer lief vir my
Maybe as jy my WhatsApp kry
Maar ek scheme jy't dalk ma net 'n slegte sein
Somtyds wil my kar nie start
Somtyds is my rent te laat
Somtyds decline die bank my kaart
Maar ek scheme dis dalk ma net 'n slegte jaar

[Pre-Koor]
My pa't gesê: "Life's tough"
Ons almal stap 'n pad, jy sal maar net die punches moet vat

[Koor]
Alles, alles gaan okay wees as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K gee, staan op gooi dop en try maar weer
Want alles, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees

[Vers 2]
Nou's daar manne wat my plaas wil gaps
My vrou is weg saam met 'n Engels man
Van bottel wyn na goedkoop papsak
Dog ek's okay maar daar's 'n brief van SARS af
My ouers dink ek's in my derde jaar
Maar ek kon nie ophou vir Maryke staar
Teveel karaoke by die bar
En nou maak ek maybe eers oor tien jaar klaar

[Pre-Koor]
My ma't gesê: "Life's tough"
So stap nou maar jou pad, jy sal maar net die punches moet vat

[Koor]
Alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K gee, staan op gooi dop en try maar weer
Want alles, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees

[Vers 3]
So lyk my Vodacom se sein was okay (okay)
So jy't elke liewe WhatsApp gekry (okay)
Ek wag nog vir my lucky day
Yea en ek rol maar met die punches (rol met die punches)
Maryke, heartbreaker
Ryk man getrou, het gedog jy was myne
Nooit klaar geswot, nous pa platsak
En ek rol maar met die punches (rol met die punches)
Rol met die punches

[Pre-Koor]
Alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K gee (dan klap ons nog 'n KWV!)

[Koor]
Want alles, alles gaan okay wees as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K gee, staan op gooi dop en try maar weer
Want alles, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Hey jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees


post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: