Home Page »  K »  Kurt Darren
   
Wegkruipertjie Lyrics

Kurt Darren Wegkruipertjie

Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is
Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is
Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is

As ek lank genoeg op een noot aanhou sal jy vir my kry
As ek aan en aan en aanhou vir jou staar
Moet ek opgaan na 'n hoër wysie
Of laer as dit vir jou sal wys ek soek jou
Ek roep jou, maar ek kry jou nie...Wegkruipertjie

Ek maak my oë toe en tel tot tien
Ek.kyk om die bos of ek jou nie sien nie
Ek krap my kop as jou spore wegraak
Want waar dit stop is so reg by my hart

Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
En skielik hoor ek jou sê, sy's myne
Een, Twee, Drie, blok jou...Wegkruipertjie

Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is

As ek lank genoeg jou game speel sal jy ophou met my mors
As ek oor en oor en oor my hart laat smag
Gaan jy hoor as ek jou naam uitroep
Of later eers my liefde soek
Jy kan nie, ek sal nie, so jy kry my nie...wegkruipertjie

Ek maak my oë toe en tel tot tien
Ek.kyk om die bos of ek jou nie sien nie
Ek krap my kop as jou spore wegraak
Want waar dit stop is so reg by my hart

Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
En skielik hoor ek jou sê, sy's myne
Een, Twee, Drie, blok jou...Wegkruipertjie

Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is
Sê my, sê my bly jy nou altyd vermis
Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is
Ek soek jou, roep jou, kry jou nêrens nie.

Ek maak my oë toe en tel tot tien
Ek.kyk om die bos of ek jou nie sien nie
Ek krap my kop as jou spore wegraak
Want waar dit stop is so reg by my hart

Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
En skielik hoor ek jou sê, sy's myne
Een, Twee, Drie, blok jou...Wegkruipertjie

Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is
Sê my, sê my...wegkruipertjie

becky g’s anti-ice manicure ignites debate at musicares 2026
Becky G’s Anti-ice Manicure Ignites Debate At Musicares 2026
Chris Page - 31 Jan 2026
the most iconic celebrity weddings of american music legends
The Most Iconic Celebrity Weddings Of American Music Legends
Sasha Mednikova - 21 Jan 2026
sabrina carpenter joins pringles for super bowl lx in a “single pringles” love-game teaser
Sabrina Carpenter Joins Pringles For Super Bowl Lx In A “single Pringles” Love-game Teaser
Evren E. - 14 Jan 2026
bts confirms “arirang” album release on march 20, igniting 2026 world tour buzz
Bts Confirms “arirang” Album Release On March 20, Igniting 2026 World Tour Buzz
Chris Page - 05 Jan 2026
nicki minaj deactivates instagram after americafest interview sparks backlash
Nicki Minaj Deactivates Instagram After Americafest Interview Sparks Backlash
Faith Thompson - 24 Dec 2025
Browse: