Home Page »  K »  Kurt Darren
   
8ste Wereld Wonder Lyrics

Kurt Darren 8ste Wereld Wonder

More oom more tannie, bietjie koffie sal lekker wees
Met 1 suiker of maak dit 2
Want ek het dit nodig
Gooi vir oom nog n dubbel dan kan ons 2 n
glasie klink, wat het oom van die Game gedink?
Die bokke kom mooi reg ne?
Eks bietjie op my senuwee oor dit wat ek wil he
Oor dit wat ek vanogend vir U dogter by die dam gese het
Is jou pa dalk n bouer want jou lyf is perfek
Is jou ma dalk n verwer jou oe maak my gek
Of is jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder
Is jou pa dalk n bouer want jys pragtig gebou
Is jou ma dalk n verwer jou oe is so blou
Dankie oom dankie tannie vir die 8ste wereld wonder.
More oom more tannie, met my hart in my hand staan ek
En ek se dit met alle respek,
Ek het haar nodig.
Ekt gehoor oom is moeilik maar daar is iets wat
ek oom nou moet vra ek sal haar op my hande dra
Verewig en altyd Ja
Eks bietjie op my senuwee oor dit wat ek wil he
Oor dit wat ek vanogend vir U dogter by die dam gese het
Is jou pa dalk n bouer want jou lyf is perfek
Is jou ma dalk n verwer jou oe maak my gek
Of is jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder

Is jou pa dalk n bouer want jys pragtig gebou
Is jou ma dalk n verwer jou oe is so blou
Dankie oom dankie tannie vir die 8ste wereld wonder of sy Ja gaan se.
Ek wonder of sy my wil he,
maar oom en tannie se net Ja want ek wil nou haar hand gaan vra.

Is jou pa dalk n bouer want jou lyf is perfek
Is jou ma dalk n verwer jou oe maak my gek
Of is jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder

Is jou pa dalk n bouer want jys pragtig gebou
Is jou ma dalk n verwer jou oe is so blou
Dankie oom dankie tannie vir die 8ste wereld wonder.

Dankie oom dankie tannie vir die 8ste wereld wonder.

music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
Browse: