Home Page »  K »  Kurt Darren
   

Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) Lyrics


Kurt Darren Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan)


O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.

Die rivier is vol, my trane rol.

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.

Die rivier is vol, my trane rol.

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.

Ek wens ek het vlerke soos 'n arend.

Dan vlieg ek maar verewig oor die see.

Dan vlieg ek na die arms van my moeder.

En daar sal ek bly tot die dood.

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.

Die rivier is vol, my trane rol.

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê.

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.

Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.

Die rivier is vol, my trane rol.

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie

Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie.

Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen.

Dan vlieg ek na die arms van my moeder.

En daar sal ek bly tot die dood.

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.

Die rivier is vol, my trane rol.

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.

Die rivier is vol, my trane rol.

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie

Instrumentaal.

Ek is 'n loslappie

Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.

Die rivier is vol, my trane rol.

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.

Die rivier is vol, my trane rol.

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.

Die rivier is vol, my trane rol.

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.

Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.



the chemical brothers return to open’er as 2027 line-up takes shape
The Chemical Brothers Return To Open’er As 2027 Line-up Takes Shape
Evren E. - 11 Oct 2026
fontaines d.c. set roundhouse benefit before dopamine chamber release
Fontaines D.c. Set Roundhouse Benefit Before Dopamine Chamber Release
Evren E. - 10 Oct 2026
turnstile announce free washington monument benefit show
Turnstile Announce Free Washington Monument Benefit Show
Evren E. - 09 Oct 2026
pet shop boys return to a man from the future with a new recording
Pet Shop Boys Return To A Man From The Future With A New Recording
Evren E. - 08 Oct 2026
record store day black friday 2026 brings new pressings and live rarities
Record Store Day Black Friday 2026 Brings New Pressings And Live Rarities
Evren E. - 07 Oct 2026
Browse: