Home Page »  K »  Kurt Darren
   

Af En Af Lyrics


Kurt Darren Af En Af


Oesters sjampaign kerse op die kantlyn vyf en twintig rose om die rooiwyn loftus Versfeld was nog nooit so lekker soos nou nie. Net jy en ek die wagte by die hek ek moes nou wraggies elke liewe toutjie trek om hierdie aand te reël maar niks is ooit te veel vir jou nie, en nou begin die aksie liefie
(Chorus)
Af af af en af gaan al ligte in die nag nag nag sag speel daai liedjie wat ons altwee lyne ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh op op op en op gaan temperature in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde dis ‘n lekker lekker love, skop hom tussen deur die pale...aand
Ek het jou nou verras toe jy jou oë sit op daai mooi ring in die glas en as ek kyk na hoe jou oë oplig dan voel ek heel verlig in my hart. Jy soen my weer en as ek iets wil sê soen jy my nog 'n keer en fluister saggies "ja" in my linkeroor dit maak my weer van voor af verlief maar nou begin die aksie liefie
(Chorus) Af af af en af gaan al ligte in die nag nag nag sag speel daai liedjie wat ons altwee lyne ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh op op op en op gaan temperature in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde dis ‘n lekker lekker love, skop hom tussen deur die pale...aand

Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou.Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou. En nou begin die aksie liefie
(Chorus) Af af af en af gaan al ligte in die nag nag nag sag speel daai liedjie wat ons altwee lyne ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh op op op en op gaan temperature in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde dis ‘n lekker lekker love, skop hom tussen deur die pale...aand



from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
behind the charts: how labels track global music trends before they go viral
Behind The Charts: How Labels Track Global Music Trends Before They Go Viral
Faith Thompson - 26 Apr 2026
the ghost in the jukebox: can ai actually write a song that makes you cry?
The Ghost In The Jukebox: Can Ai Actually Write A Song That Makes You Cry?
Sasha Mednikova - 24 Apr 2026
pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
Browse: