Home Page »  K »  Kurt Darren
   
Papsopwinterwaternat Lyrics

Kurt Darren Papsopwinterwaternat

Jy.
Ek.
Ons.

Al die koue gesprekke en koffie voor die kaggel vuur.
Laat my hart, soos n byekorf gons.
As jou woorde my insluk en toevou tot in die oggend uur.
Al die vreugde wat jy is, kyk die liefde in my mis.
Jy's die rots waaroor ek myself breek.

Jy's my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.

Ek dink, aan jou, met jou oë so blou.
Is jy die mooiste vrou in die hele Wes-Kaap.
En ek wonder nou, of 'n Engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap.
In 'n tas pak ek die hoop, dat jou hart myne raak sal loop.
Jy's die rots waaroor ek myself breek.

Jy's my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.

Meer as alles.
Meer as alles.
Meer as alles, wil ek met jou deel.
Oh-ho-oh-hoOh-ho-oh-ho
Meer as alles.
Meer as alles.
Meer as alles wil ek met jou deel.
Oh-ho-oh-ho
'n Bietjie van jou is net te veel.

Jy's my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.

Papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.

Jy was my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, my kon breek met een glimlag. Nou wag ek maar vir n somersdag...

from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: