Home Page »  K »  Kurt Darren
   

Kaptein Lyrics


Kurt Darren Kaptein


Kaptein - span die seile. Kaptein - sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my. Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my.
Eendag lankgelede in my drome was daar 'n girl soos jy en sy was ver te mooi vir my. Daar was 'n eiland vol meisies in bikinis en almal lyk soos jy en dit was ver te veel vir my. Eendag op 'n reëndag ons alleendag dit was net ek en jy ons het mekaar in 'n droom gekry. Daar was 'n eiland vol kinders by dosyne en almal lyk soos jy en dit was mooier as mooi vir my. Kaptein ek wens jy wil my hoor. Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor. Kaptein - span die seile. Kaptein - sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my. Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my. Kaptein - span die seile. Kaptein - sy is myne, daar waar die son opkom, daar oor die horison wag sy vir my. Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne daar waar die son gaan lê, het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh sy wag vir my.



from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: