Home Page »  K »  Kurt Darren
   
Vir Nou Lyrics

Kurt Darren Vir Nou

Jy weet, ek wil jou trane afvee
Ek wil geskenke saam gee
Is dit genoeg vir jou?
Jy weet, ek sal haar ook al saam gaan
Ek sal jou altyd bystaan
Is dit genoeg vir jou?

Maar ek verstaan
Dat jy moet gaan
Ja, ek verstaan
Vir nou

Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil groet in die aan met jou mis jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Ek sal jou tyd in die plek in 'n tronk voorstel
En ek sal lê van die lag as jy 'n grap vertel

Ja, ek weet jou drome is jou treinspoor
Die wêreld lê nog wyd oop
Ek wens dit als vir jou

Soos ek verstaan
Dat jy moet gaan
Ja, ek verstaan
Vir nou

Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil groet in die aan met jou mis jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Ek sal jou tyd in die plek in 'n tronk voorstel
En ek sal lê van die lag as jy 'n grap vertel
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Ek weet, as treine nou verby gaan
My wêreld sal nog aan gaan
Maar ek sal wag vir jou

Soos ek verstaan
Dat jy moet gaan
Ja, ek verstaan
Vir nou
Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil groet in die aan met jou mis jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Ek sal jou tyd in die plek in 'n tronk voorstel
En ek sal lê van die lag as jy 'n grap vertel
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil groet in die aan met jou mis jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Ek sal jou tyd in die plek in 'n tronk voorstel
En ek sal lê van die lag as jy 'n grap vertel
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Vir nou

from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: