Home Page »  K »  Kurt Darren
   

Voorwaarts Mars Lyrics


Kurt Darren Voorwaarts Mars


So voorwaarts mars my in jou lewe in
Voorwaarts mars laat ons 'n ding begin

Ek soek jou beste gee vir my
Jy gaan my nie onderkry
Wys vir my net wat jy het
Om so te lyk is teen die wet

Kom staan op aandag staan opsy
Jy wil mos staan en loer vir my
Ek sien jy lei my om die bos
Dit gaan jou nog baie kos

So voorwaarts mars my in jou lewe in
Voorwaarts mars laat ons 'n ding begin
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry

So voorwaarts mars voorwaarts mars
Laat ons 'n ding begin
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry

Ek het iets van jou gehoor
Jy het mos jou hart verloor
Is dit ek of is dit jy
Wie is om die bos gelei

Jy het my 'n les geleer
Ek gee nou oor jy's in beheer
Staan nou op dis nie 'n drill
Jy kan doen net wat jy wil



music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
Browse: