Home Page »  K »  Kurt Darren
   

Slang In Die Gras Lyrics


Kurt Darren Slang In Die Gras


Jy, jy kyk nie meer vir my soos vantevore jy
kyk verby
Jy, jy ruik nie meer soos Chanel No. 5 nie is
dit klaar, is dit klaar
Jy, jy praat nie meer so mooi voor ons gaan
slaap nie. Jy praat verby
Jy, lees alweer 'n boek maar dis 'n hoofstuk
sonder my
Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my
aan jou want jy pik op my
Soos 'n - vis uit die water voor my oë het jy
weggegly
Daar's 'n wolk voor die volmaan en hy hang
oor jou en my
En dit reën reën reën want dis verby
Jy, jy fluister nie my naam as jy hier langs
my lê en droom nie
Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie
meer kruis nie, nie meer kruis nie
Jy, jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of
weer probeer
Jy kan maar aanbeweeg so sonder my ek is
okay, ek's okay
Refrein x 2
En dit reën reën reën want dis verby
En dit reën reën reën maar ek's okay



from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: