Home Page »  K »  Kurt Darren
   
Party Tyd Lyrics

Kurt Darren Party Tyd

[Vers 1]
Eerste dag van die res van jou lewe
Hoekom wag jy's hier vir ‘n rede
Kyk ma rond, almal soek saam na daai rede om te party vanaand
Hou my dop ek voel nou die ritme
Mazel tov ek skink hierdie een op jou
Voel vir my almal is saam dis ‘n rede om te party vanaand

[Pre-Koor]
Ek soek elke hand hoog in die lug
Soek elke mond reg om te sing
Alles in plek, almal is in
Alles is reg, laat die party begin
Ek soek elke hand hoog in die lug
Soek elke mond reg om te sing
Alles in plek, almal is in
Alles is reg, laat die party begin

[Koor]
Tyd, tyd, tyd party tyd, tyd party, party tyd, tyd, tyd party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd

Party, party

[Vers 2]
Uitgevang jy's lus om te kuier
Kan nie wag ek's hier tot die einde
Gee my krag skakel my aan
Daar's ‘n rede om te party vanaand
Wat's die tyd, wat wat is die rede
Shanana dis die tyd van ons lewe
Ou kyk vir jou deel van die span
Dis ‘n rede om te party vanaand

[Pre-Koor]
Ek soek elke hand hoog in die lug
Soek elke mond reg om te sing
Alles in plek, almal is in
Alles is reg, laat die party begin
Ek soek elke hand hoog in die lug
Soek elke mond reg om te sing
Alles in plek, almal is in
Alles is reg, laat die party begin

[Koor]
Tyd, tyd, tyd party tyd, tyd party, party tyd, tyd, tyd party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd
Party, party

afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
american pop stars with business brains: how 3 singers turned fame into real brands
American Pop Stars With Business Brains: How 3 Singers Turned Fame Into Real Brands
Evren E. - 07 Mar 2026
country thunder alberta 2026 could be calgary’s loudest early-summer weekend yet
Country Thunder Alberta 2026 Could Be Calgary’s Loudest Early-summer Weekend Yet
Chris Page - 28 Feb 2026
Browse: