Home Page »  K »  Kurt Darren
   

Onbeskryflik Lyrics


Kurt Darren Onbeskryflik


Inleiding

Die son is op ons spoor.
Fluister asem in my oor soos 'n Engelekoor.
Die begin van voor.
Ek los jou nou alleen.
Ure vat my oral heen, dra jou saam met my.
My deur die dag te kry.
Helder ander mooi beskrywings wemel oor my.
Soveel mooi herinneringe jy, aan my sy.

Onbeskryflik, woorde kan dit nooit verduidelik.
Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.

Jy's onbeskryflik.
My woorde kan dit nooit verduidelik.
Ek weet ek wil dit wys vir jou.
Gee aan jou, hier en nou.
Onbeskryflik.

Die son het nou gaan lê.
Ek het als wat ek wil hê.
Jy sal my warm maak, wanneer dit kouer raak.
Allerhande mooi beskrywings wemel oor my.
Soveel mooi herinnering jy, aan my sy.

Onbeskryflik, woorde kan dit nooit verduidelik.
Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.

Jy's onbeskryflik.
My woorde kan dit nooit verduidelik.
Ek weet ek wil dit wys vir jou.
Gee aan jou, hier en nou.

Diep in my binneste is jy die enigste een.
Die enigste een.
Tot in die ewigheid bly jy my liefde alleen.
My liefde alleen.

Jy,s onbeskryflik.
My woorde kan dit nooit verduidelik.
Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.

Jy's onbeskryflik.
Woorde kan dit nooit verduidelik.
Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.

Onbeskryflik ...

Onbeskryflik.

Dit wat ek in my voel oor jou.
Dink van jou, hier en nou.



from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: