Home Page »  K »  Kurt Darren
   

Laat Die Poppe Dans Lyrics


Kurt Darren Laat Die Poppe Dans


Jy moet stilstaan vanaand
Maar as jy loop raak ek bang
En as jy dans is ek klaar
As jy roep is ek daar

Druk 'n bietjie langer op my nek
Soen 'n bietjie harder op my bek vanaand
Vanaand gaan die poppe dans
Kyk 'n bietjie dieper in my oë
Raak op my verlief en laat my glô vanaand
vanaand gaan die poppe dans
ooh ooh ooh
vanaand gaan die poppe dans

ek is nooit weer alleen
want ek dans met die een
Het weer een van die dae
As ek roep is jy daar

Druk 'n bietjie langer op my nek
Soen 'n bietjie harder op my bek vanaand
Vanaand gaan die poppe dans
Kyk 'n bietjie dieper in my oë
Raak op my verlief en laat my glô vanaand
vanaand gaan die poppe dans
ooh ooh ooh
vanaand gaan die poppe dans

Miskien het alles net so gebeur
Sy druk my vas in 'n kannetjie
Volgende oomblik was alles waar
Sy het my nodig en ek is daar vir haar

Druk 'n bietjie langer op my nek
Soen 'n bietjie harder op my bek vanaand
Vanaand gaan die poppe dans
Kyk 'n bietjie dieper in my oë
Raak op my verlief en laat my glô vanaand
vanaand gaan die poppe dans
ooh ooh ooh
vanaand gaan die poppe dans



music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
Browse: