Home Page »  K »  Kurt Darren
   
Kom Ons Vat Die Langpad Lyrics

Kurt Darren Kom Ons Vat Die Langpad

Eendag op 'n langpad na nerens het my wêreld net gaan staan ek vertel jou my storie
Diep in my gedagtes met jare van verlange in haar oë het sy daar gestaan
Sy was daar met die wind ver van voor Met 'n ketting om haar hart in 'n wêreld van onsin
Sy was daar met die son in haar oë
In 'n doodgeloopte straat kon ek haar woorde net nie glo nie
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Na 'n wêreld waar net ek en jy bestaan
Soos 'n opgemaakte storie
Niemand sien ons niemand hoor nie
Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Dis die pad waar ons van voor af kan begin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede
Op die langpad maak die wêreld weer sin
Eendag op 'n lanpad na erens het my wêreld weer begin en dis nou my storie
Sy's nog daar en sy ry op die wind
Met 'n rigting in haar hart het sy ons wêreld weer laat opstaan
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Na 'n wêreld waar net ek en jy bestaan
Soos 'n opgemaakte storie
Niemand sien ons niemand hoor nie
Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Dis die pad waar ons van voor af kan begin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede
Op die langpad maak die wêreld weer sin En die oomblik is hier ons kan aan die sterre gaan raak
En die oomblik is hier ons is nou vir ewig
Op die langpad loop ons saam
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Na 'n wêreld waar net ek en jy bestaan
Soos 'n opgemaakte storie
Niemand sien ons niemand hoor nie
Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Dis die pad waar ons van voor af kan begin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede
Op die langpad maak die wêreld weer sin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede
Op die langpad maak die wêreld weer sin

afroman scores court win in ohio after deputies’ defamation case falls apart
Afroman Scores Court Win In Ohio After Deputies’ Defamation Case Falls Apart
Evren E. - 21 Mar 2026
shawn mendes and bruna marquezine spark fresh dating buzz after malibu walk
Shawn Mendes And Bruna Marquezine Spark Fresh Dating Buzz After Malibu Walk
Sasha Mednikova - 18 Mar 2026
inside the canadian homes of music superstars: where hitmakers actually live, work, and reset
Inside The Canadian Homes Of Music Superstars: Where Hitmakers Actually Live, Work, And Reset
Faith Thompson - 14 Mar 2026
american pop stars with business brains: how 3 singers turned fame into real brands
American Pop Stars With Business Brains: How 3 Singers Turned Fame Into Real Brands
Evren E. - 07 Mar 2026
country thunder alberta 2026 could be calgary’s loudest early-summer weekend yet
Country Thunder Alberta 2026 Could Be Calgary’s Loudest Early-summer Weekend Yet
Chris Page - 28 Feb 2026
Browse: