Home Page »  K »  Kurt Darren
   

Kom Huistoe Lyrics


Kurt Darren Kom Huistoe


Ouma se beskuit.
Blomme dit maak my lam.
Vure wat laat nag brand.
Spore op 'n goue strand.
Kuiers om die stoof.
Die wit van 'n Kaapse huis.
Boerewors, pap en vleis.
Die reuk van 'n plaaskombuis.
Pik jy soms 'n traan? Sit jy en verlang?

Kom huistoe! Kom huistoe!
Nader aan jou son.
Nader aan jou grond. Waar die groen gras groei daarom.
Kom huistoe! Kom huistoe!
Nader aan jou naam.
Want jy kom hier vandaan.
En die groen gras groei daarom.
Ja, die groen gras groei daarom.

Waterlemoenkonfyt. Sokkie om elke draai.
Aai, aai die Witboskraai.
Van hier tot in Mosselbaai.
Bokke kap dit uit.
Protea, dit land se trots.
Kersfees op Hartenbos.
Hier het jy jou hart gelos.

Pik jy soms 'n traan? Sit jy en verlang?
Kom huistoe! Kom huistoe!
Nader aan jou son.
Nader aan jou grond.
Waar die groen gras groei daarom.
Oh!
Kom huistoe.
Kom huistoe Nader aan jou naam.
Want jy kom hier vandaan.
En die groen gras groei daarom.
Ja, die groen gras groei daarom.
Ek weet dit is maklik om te praat.
Maar jy moet luister na jou hart.
Daar's 'n beter tyd wat kom.
En die groen gras groei daarom. Mmmm!...
Kom huistoe! Kom huistoe!
Nader aan jou son.
Nader aan jou grond.
Waar die groen gras groei daarom.
Oh!
Kom huistoe! Kom huistoe!
Nader aan jou naam.
Want jy kom hier vandaan.
En die groen gras groei daarom.
Ja, die groen gras groei daarom.
Kom huistoe! Nader aan jou son.
Nader aan jou grond.
Waar die groen gras groei daarom.
Ja, die groen gras groei daarom.



from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: