Home Page »  K »  Kurt Darren
   

Ek Sit En Verlang Lyrics


Kurt Darren Ek Sit En Verlang


Onthou jy daai boom by jou ouma se huis
Ek het ge wonder en jy't my gewys
Aand by die dam het ons n oomblik gedeel
n Ster het verskiet en jy het my hart gesteel

Nou hoor ek jou stem op die telefoon
Kom kry my vanmiddag by ouma se boom

En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf
En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf
Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe
Dit voel nog so lank
Voel so lank voor ek jou weer sien

Onthou jy my kar ons het hom stukkend gery
Saggies ge-idle om jou pa te vermy
Onthou jy daai movie twee-til-agteen
Jy't bloedrooi gebloos toe ons jou boetie daar sien.

Nou hoor ek jou stem op die telefoon
Kom kry my vanmiddag by ouma se boom

En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf
En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf
Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe
Dit voel nog so lank
Voel so lank voor ek jou weer sien



from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: