Home Page »  K »  Kurt Darren
   
Daar Doer In Die Donker Lyrics

Kurt Darren Daar Doer In Die Donker

Daar doer in die donker.
Het jy my laat wonder.
Is dit dan 'n sonde.
Want ek jou wil druk, druk, druk, druk.

Daar doer in die donker.
Jou jy my wakker.
Ek raak al hoe swakker.
Want ek jou wil druk, druk, druk, druk.

Want daar's baie, baie, baie wat ek jou kan leer.
Oh! daar's baie, baie, baie wat ek jou kan leer.

Wil ek jou laat wonder.
Is dit dan 'n sonde.
Want ek jou wil druk, druk, druk, druk.

Daar doer in die donker.
Hoe later hoe kwater.
Kom bietjie nader.

from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
Browse: