Home Page »  K »  Kurt Darren
   
Bloubergstrand Se Sonsak Lyrics

Kurt Darren Bloubergstrand Se Sonsak

Dink jy aan my as jy so in die aande ry verby daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het?
Want ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die Bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.

Ek skryf al weer 'n briefie.
Ek stuur dit vir my liefie, maar sy antwoord my nie terug nie.
Is daar iets wat ek nie weet nie?
Nie eers 'n SMS nie.
Of poskaart in 'n bus nie.
Miskien verbeel ek my maar is daar iets wat ek nie weet nie?
Hoop sy't nie van my vergeet nie.

Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het? Want ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die Bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.

My e-pos permanent aan.
Terroriseer die posman.
Sodra hy my sien wag dan, hardloop hy die naaste boom uit.
Miskien's sy in 'n oerwoud.
Op see of dalk die Kongo.
Ek's baie seker dit is, hoekom sy nie vir my terug skryf.
So môre koop ek maar a posduif.

Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het? Want ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die Bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.

Hoekom, doen jy dit aan my?
Dis as of jy lekker kry.
Hoekom, doen jy dit aan my?
Dis as of jy lekker kry.
Hoekom, doen jy dit aan my?
Dis as of jy lekker kry.
Hoekom doen jy dit aan my?
Ek kan nie op hou wonder.

Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het? Want ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die Bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.

Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het? Want ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die Bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.

music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
Browse: