Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   
'n Handjie Vol Van Jou Lyrics

Juanita Du Plessis 'n Handjie Vol Van Jou

Handjievol van Jou
Juanita du Plessis
Inleiding
Net 'n bietjie liefde, net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou.
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou. 'n Hartjie in die wasem van die spieël.'n Briefie om te sê jy dink aan my.'n Hand wat saggies raak aan myne.
Wanneer niemand anders sien.
Wat doen ek om jou te verdien.
Net 'n bietjie liefde, net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou.
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Stilte as die son vir ons kom nagsê.'n Oomblik wat ons weet wat ons wil hê.
Glimlag duisend woorde vol.
Wanneer niemand anders hoor.
Waar het ek my hart verloor.
Net 'n bietjie liefde, net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou.
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie liefde, net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou.
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
liriekfabriek.
co.
za/atotz/juanita_du_plessis/n_handjievol_van_jou.
html#ixzz3LG2c
X8OU Follow us: @
Afr_

the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: