Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Wit Vlag Lyrics


Juanita Du Plessis Wit Vlag


Inleiding

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug.
Doen wat jy wil doen want ek wil, wil nie meer met jou baklei nie.

Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil.
Wil nie meer met jou stry nie.
Sien jy my wit vlaggie?

Wees lief vir my, net lief vir my want, jy sal my nooit verstaan nie.
Ek weet daar's dinge van my wat.
Wat jy nie kan verdra nie.

Hoe vervelig sou dit wees as.
As almal net perfek was.
Hier's my wit vlag, ek gee oor.

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug
Doen wat jy wil doen want ek wil.
Wil nie meer met jou baklei nie.

Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil.
Wil nie meer met jou stry nie.
Sien jy my wit vlaggie.

Sien jy my wit vlaggie?

Sien jy my wit vlaggie?

Sien jy my wit vlaggie?

Ou Kwaaitjie, lekke kwaaitjie kom, kom wys 'n bietjie tande.
Jy weet jou glimlag maak my.
Soos klei in jou hande.

Stop nou, kom ons stop nou dan kan, kan ek jou bietjie vashou.
Hier's my wit vlag ek gee oor.

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug
Doen wat jy wil doen want ek wil.
Wil nie meer met jou baklei nie.

Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil.
Wil nie meer met jou stry nie.
Sien jy my wit vlaggie?

Instrumenteel

Wees lief vir my net lief vir my want.
Jy sal my nooit verstaan nie ...

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug.
Doen wat jy wil doen want ek wil.
Wil nie meer met jou baklei nie.

Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil.
Wil nie meer met jou stry nie.
Sien jy my wit vlaggie?

Sien jy my wit vlaggie?
Sien jy my wit vlag?

Sien jy my wit vlaggie?

Hier's my wit vlaggie.

Sien jy my wit vlaggie?

Sien jy my wit vlag?



the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: