Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Wil Wees Soos U Lyrics


Juanita Du Plessis Wil Wees Soos U

Laat my in U skadu wandel
Laat my in U spore loop
Laat my sien wat U sien
Laat my hoor wat U hoor
Laat ek meer en meer kan wees soos U

Laat U lig my pad se lamp wees
Breek U waarheid oop in my
Laat my hart U hart voel
U Gees oor my spoel
Dat ek meer en meer kan wees soos U

Mag my hande U hande wees
My woorde U woorde wees
Mag elke een U liefde sien in my
Laat my voete loop waar U wil hê
En vrede in my kom lê
U lig en liefde in my rus
Ek wil wees soos U is
Lê my saggies voor die troon neer
Hou my naby aan U hart
Leer my U stem hoor
Leer my verstaan
Dat ek meer en meer kan wees soos U

Mag my hande U hande wees
My woorde U woorde wees
Mag elke een U liefde sien in my
Laat my voete loop waar U wil hê
En vrede in my kom lê
U lig en liefde in my rus

Hallelujah
Hallelujah
Hallelujah

Ek wil wees soos U
Ek wil wees soos U

Mag my hande U hande wees
My woorde U woorde wees
Mag elke een U liefde sien in my
Laat my voete loop waar U wil hê
En vrede in my kom lê
U lig en liefde in my rus
Ek wil wees soos U is
Ek wil wees soos U is
Ek wil wees soos U is


the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: