Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Wat Het Van Ons Geword Lyrics


Juanita Du Plessis Wat Het Van Ons Geword


so hard probeer baklei
dit alles probeer vermy
maar daar kom 'n dag waar jy die waarheid in die oe moet kyk
ons het niks meer vir mekaar te se
ek weet nie meer wat jy wil he
want die mure wat jy bou het net te hoog geword
jy sit alleen daar in jou hoekie
ek sit alleen hier in myne

wat het van ons geword
wat het met ons gebeur
jy raak nie meer aan my nie
jy soen my nie meer
daar het 'n stilte tussen ons kom le
'n stilte wat alles se
ek wil jou nooit verloor nie
maar se my wat bly oor

jy's 'n vreemdeling vir my
as ek praat kyk jy verby
kan nie hoor hoe my hart huil hier aan die binnekant
hoe het tyd ons so vevreem
waar is alles heen
die alleenheid in my siel het nou my vriend geword
jy sit alleen daar in jou hoekie (met jou eie gedagtes)
ek sit hier in myne

wat het van ons geword
wat het met ons gebeur
jy raak nie meer aan my nie
jy soen my nie meer
daar het 'n stilte tussen ons kom le
'n stilte wat alles se
ek wil jou nooit verloor nie
maar se my wat bly oor

ek sal aanhou hoop
aanhou droom
dat ons dinge weer kan regmaak
as jy net wil se
net wil se
of jy my nog wil he

wat het van ons geword
wat het met ons gebeur
jy raak nie meer aan my nie
jy soen my nie meer
daar het 'n stilte tussen ons kom le
'n stilte wat alles se
ek wil jou nooit verloor nie
maar se my wat bly oor
wat het van ons geword

wat het van ons geword
wat het met ons gebeur
wat het van ons geword
oehoee



from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
behind the charts: how labels track global music trends before they go viral
Behind The Charts: How Labels Track Global Music Trends Before They Go Viral
Faith Thompson - 26 Apr 2026
the ghost in the jukebox: can ai actually write a song that makes you cry?
The Ghost In The Jukebox: Can Ai Actually Write A Song That Makes You Cry?
Sasha Mednikova - 24 Apr 2026
pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
Browse: