Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Ware Vriende Lyrics


Juanita Du Plessis Ware Vriende


As die res van die wereld uitstap is jy die een wat omdraai vir my
as die paaie voor my dofraak is jy die een wat langs my sal bly
daar's niemand wat my beter ken niemand wat my beter verstaan
saam met jou kan ek net wees wie ek is
waar ons okal gaan

ware vriende sal ons bly
dis die leuse tussen jou en my
iemand soos jy sal ek nerens kry
ware vriende
net soos vinkel vinkel en koljander die een is soos die ander dis asof ons dieselfde dink
jy hoor my as niemand anders oorbly vir altyd is ons saam aanmekaar gebind

vir jare saam die pad geloop
goed en sleg het ons saam gedeel
in ons harte die herinnering
niemand sal dit ooit van ons kan steel
ek's hier vir jou soos jy vir my
dag en nag, ek luister wat jy se
daar's 'n goue draad wat loop deur ons verhaal
mag dit nooit 'n einde he

ware vriende sal ons bly
dis die leuse tussen jou en my
iemand soos jy sal ek nerens kry
ware vriende
net soos vinkel vinkel en koljander
die een is soos die ander dis asof ons dieselfde dink
jy hoor my as niemand anders oorbly
vir altyd is ons saam aanmekaar gebind

na na na na x4

ware vriende sal ons bly
dis die leuse tussen jou en my
iemand soos jy sal ek nerens kry
ware vriende

lalalalalala

ware vriende sal ons bly x2



from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
behind the charts: how labels track global music trends before they go viral
Behind The Charts: How Labels Track Global Music Trends Before They Go Viral
Faith Thompson - 26 Apr 2026
the ghost in the jukebox: can ai actually write a song that makes you cry?
The Ghost In The Jukebox: Can Ai Actually Write A Song That Makes You Cry?
Sasha Mednikova - 24 Apr 2026
pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
Browse: