Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Voel My Lyrics


Juanita Du Plessis Voel My

Voel my vat my
Hou my teen jou lyf vas
Dans met my
Al is dit net vir vanaand
Voel my vat my
En hou my styf vas
Dans met my
Ons kry nie nog ‘n kans nie

Liefie jy weet
Nounou gaan ons huistoe
Miskien alleen
Miskien kom jy na my toe

Maak ‘n draai met my die aand gaan verby
Hier wil ek bly
Voel my vat my swaai my
Engel sien jy
Ek soek jou hier teen my
Net ek en jy
Ek sê jou my Bokka voel my vat my
Jy maak my knieë lam
Ons twee ons hoort saam
En vanaand op die dansbaan
Kan die wêreld vergaan
Ooh man jy's oulik
Ek voel so vroulik
Druk my bietjie styf
Voel die ritme in my lyf

Voel my vat my
Hou my teen jou lyf vas
Dans met my
Al is dit net vir vanaand
Voel my vat my
En hou my styf vas
Dans met my
Ons kry nie nog ‘n kans nie

Liefie jy weet
Nounou gaan ons huistoe
Miskien alleen
Miskien kom jy na my toe

Maak ‘n draai met my die aand gaan verby
Hier wil ek bly
Voel my vat my swaai my
Engel sien jy
Ek soek jou hier teen my
Net ek en jy
Ek sê jou my Bokka voel my vat my
Voel my vat my
Hou my teen jou lyf vas
Dans met my
Al is dit net vir vanaand
Voel my vat my
En hou my styf vas
Dans met my
Ons kry nie nog ‘n kans nie

Voel my vat my
Hou my teen jou lyf vas
Dans met my
Al is dit net vir vanaand
Voel my vat my
En hou my styf vas
Dans met my
Ons kry nie nog ‘n kans nie

Voel my vat my


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: