Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Vergeet Om Te Vergeet Lyrics


Juanita Du Plessis Vergeet Om Te Vergeet

Die winter aand is om my
Voor die kaggelvuur se kole
Buite tjank die winde
Soos die wolwe in die berge
Teen die hortjies klap die venster
En herinner my
Aan die klop van jou kneukel aan my deur
Maar ek weet ook dat jy vêr is en dat ek my doodverlang na jou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vеrgeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Later word еk wakker
Van die koekoek-klok se deurtjie
Dis laatnag in die voorhuis
En die middernag kom nader
Teen die hortjies klap die venster
En herinner my
Aan die klop van jou kneukel aan my deur
Maar ek weet ook dat jy vêr is en dat ek my dooverlang na jou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou


post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: