Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   
Tyd Vir Omdraai Lyrics

Juanita Du Plessis Tyd Vir Omdraai

Ek het seergekry, het baie seergekry,
Ek kan nou sien hoe ek hard probeer het om te wees wie ek nie is.
Ek het genoeg gehad - ek het genoeg gehad,
Wys my die pad na die plek waar my siel kan rus,

Ek dink dis tyd om om te draai, my hart lê in stukke rondgewaai.
Dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry -
'n nuwe rigting, 'n oor begin; die lewe's kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my - dis tyd vir omdraai.

Wat het geword, wat het van my geword?
Wie is hierdie mens in my, hierdie een wie ek nie ken?
Ek het klaar gehuil - vir nou het ek klaar gehuil,
In die fluister van die wind is 'n stem wat roep:

Ek dink dis tyd om om te draai, my hart lê in stukke rondgewaai.
Dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry -
'n nuwe rigting, 'n oor begin; die lewe's kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my - dis tyd vir omdraai...
'n nuwe rigting, 'n oor begin; die lewe's kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my - beter pad vir my!

Ek dink dis tyd om om te draai, my hart lê in stukke rondgewaai.
Dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry -
'n nuwe rigting, 'n oor begin; die lewe's kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my - dis tyd vir omdraai.
Daar's 'n beter pad vir my - dis tyd vir omdraai.

the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: