Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Toe Staan Die Wereld Stil Lyrics


Juanita Du Plessis Toe Staan Die Wereld Stil

As jy kyk draai ek weg
Maar wanneer jy weg kyk
Staar ek na jou
Want jy's net so perfek
Ek verdwaal in jou
En droom hoe jy my eendag in jou arms hou

Jy kom nader gestap
Ek moet twee keer my oë knip
Want jy kyk na my en jou glimlag verhelder
Jy staan voor my voel n kol hier op my maag
Toe jy sê, hello jy... hello jy

Toe staan die wêreld stil
Kan nie praat nie maar ek wil
Ek sien net jou lippe
Dit breek die stilte
Want my hart het ophou klop
Kan nie hoor wat jy wil sê
Ek sien my in jou arms lê
As jy diep in my oë kyk
En die prentjie so mooi lyk
Wens ek die tyd kan stop
Toе staan die wêreld stil
Ek het nooit gеglo in liefde met een kyk
Maar my asem is weg dis daar in jou hande
Hoe kry jy dit reg dat ek alles sal verloor
Om net vir jou te veg

Daar kom n dag waar liefde verenig
En ek dink dis nou want tot bo in die hemel
Als oop gevou ek skryf dit op my hart
Want dit behoort aan jou
Behoort aan jou

Toe staan die wêreld stil
Kan nie praat nie maar ek wil
Ek sien net jou lippe
Dit breek die stilte
Want my hart het ophou klop
Kan nie hoor wat jy wil sê
Ek sien my in jou arms lê
As jy diep in my oë kyk
En die prentjie so mooi lyk
Wens ek die tyd kan stop
Toe staan die wêreld stil


the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: